by Lizette Jansen | Sep 3, 2020 | Mediaverklarings
Indien jy die Voortrekkermonument gedurende die laaste twaalf maande besoek het, en jou indrukke oor die terrein wil deel, vul asb. die aanlyn vraelys in. Hierdie inligting word saamgevat as deel van ‘n Magisterstudie by die Tshwane Universiteit van Tegnologie....
by Lizette Jansen | Apr 28, 2020 | Mediaverklarings
Pretoria, 27 April 2020: “Die Voortrekkermonument is ernstig gewond, maar sal oorleef – ook met die waardevolle hulp van die publiek”, sê Voorsitter van die Direksie, dr Christo Pretorius. Dié nasionale erfenisbate en ikoniese Afrikanermonument wat deur Gerard Moerdyk...
by Lizette Jansen | Apr 16, 2020 | Mediaverklarings
16 April 2020, Pretoria. Die Voortrekkermonument is pas deur die Toerisme Graderingsraad van Suid-Afrika (TGCSA) in kennis gestel dat nie minder nie as drie entiteite op die terrein as historiese funksiefasiliteite gegradeer is. Die Monument, wat in 2011...