Avontuuraktiwiteite met Adventure Zone

-
Teiken boogskiet
-
“Archery tag”
-
Vierwielritte
-
Begeleide staproetes
-
Boesman-vuurmaak
-
Djembe-tromslaan
Die tuiste van avontuur en opwindende tye in Gauteng
Adventure Zone is verseker jou nommer een keuse vir ‘n gespesialiseerde konferensie, spanbou-funksie, sosialegeleentheid, korporatiewe konferensie en vele meer. Ons bied verskeie avontuuraktiwiteite aan, insluitend: staproetes, boogskiet en onvergeetlike vierwiel motorfietsroetes, waartydens verskeie spesies wild besigtig word. Ons is kindervriendelik en verwelkom alle ouderdomsgroepe om deel te neem aan ‘n verskeidenheid genotvolle, adrenalien-gevulde avontuuraktiwiteite.
Ons formidabele span sal jou bystaan om ’n unieke en onvergeetlike dag saam te stel, wat aan al jou eet-, aktiwiteit-, en selfs vervoervereistes sal voldoen.
Tel: (012) 734 0507 (opsie 2)
E-posadres: info@adventurezone.co.za
Webblad: www.adventurezone.co.za