
Jaarlikse Geloftediens
Weens die huidige Covid-19 inperkingmaatreëls sal die Geloftediens net aanlyn beskikbaar wees
Geloftediens Livestream
Die veiligheid van ons besoekers en personeel is ons prioriteit. Besoekers se besonderhede sal geneem en koors sal gemeet word met aankoms by die toegangshek. Dra asb. u masker. Saniteermiddel is beskikbaar by toegangspunte.
Die Hoofhek (Eeufeeslaan) open om 10:00 vir die publiek teen R30.00 per motor wat toegang tot die Antiekmark en die Monument en terrein sal gee.