Finansiële Ondersteuning

Ondersteun die Monument
U kan die Monument op die volgende wyses ondersteun:
- Maandelikse donasie aan die Monument by wyse van ‘n debietorder (aangeheg);
- ‘n Eenmalige donasie aan die Monument;
- Aansluit as ‘n Vriend van die Voortrekkermonument en Bloedrivier teen R250 per jaar of ‘n eenmalige bedrag van R6 000 vir lewenslange lidmaatskap, waarna u verskeie voordele kan geniet. Kyk onder VTM Vriende;
- Nisverkope vir die Gedenktuin;
- Testamentêre Bemakings;
- ‘n Verdere bydrae, SMS die woord “red” na 34158;
- Boodskapverspreiding van bogenoemde inligting aan lede op u databasis, webwerf of nuusbrief, indien u oor die elektroniese media sou beskik.
Alle donasies word verwelkom, maar meer belangrik is ‘n versekerde maandelikse inkomste, soos die inwerkingstelling van ‘n debietorder.
Bankbesonderhede vir internasionale inbetaling:
Die Voortrekkermonument en Natuurreservaat
ABSA BROOKLYN: 632-005
REK NO: 1500 168 990
SWIFT CODE: ABSAZAJJ
Hillcrest Office Park Block G Lurie Place, Cnr Duncan & Lunnon Street, Lynnwood Pretoria, South Africa