Funksie / Viering Fasilitiete
Amfiteaterdak
Galery 20.20
Heldesaal
Piekniekterrein
Voortrekkersaal
Die Uitspanplek
Inligting – Amfiteaterdak
Kapasiteit 1000 pax or 177 stalletjies
Die groot Amfiteaterdak (3750m²) by die Amfiteater en Monument Restaurant is ideeal vir klein musiekopvoerings of markte. Die area kan 177 stalletjies akkommodeer en is bedek met skadunet wat 80% waterdig is. Die Amfiteater bevat ook ‘n beperkte aantal kragpunte.

Selfsorg

Rolstoel vriendelik

Toilet fasiliteite
Inligting – Galery 20.20
Kapasiteit 100 pax
Galery 20.20 is binne die hoofkantoor op die Voortrekkermonumentterrein geleë. Dit is ontwerp om wisseluitstallings te akkommodeer en is beskikbaar vir kunstenaars wat graag hulle kunswerke ten toon wil stel. Die spasie kan ook as konferensiefasiliteit benut word.

Oudiovisueelstelsel

Rolstoel vriendelik

Toilet fasiliteite
Inligting – Heldesaal
Kapasiteit 400 pax
Die Voortrekkermonument is ‘n unieke Suid-Afrikaanse erfinsskat, leen hom uitstekend tot eksklusiewe klassieke musiekuitvoerings en kooroptredes. Die akoestiek in die Heldesaal (781m²) vergelyk baie goed met die van Europese katedrale en het ‘n nagalm van 6 sekondes. Die tweede vlak van die Monument, die Senotaafsaal (1824m²), is vanweë sy geestelike sensitiwiteit veral vir stemmige aktiwiteite geskik. Vanweë die Monument se unieke argitektuur is dit ‘n uitsonderlike plek vir daardie spesiale troue!

Gratis WiFi

Selfsorg

Rolstoel vriendelik

Toilet fasiliteite
Inligting – Piekniekterrein
Kapasiteit 300 pax
Die piekniekterrein geleë in die Voortrekkermonument Natuurreservaat, bevat ‘n braai-area met ‘n groot boma. Die Voortrekkersaal (496m²), ingerig met ‘n kombuis, is gerieflik op die piekniekterrein geleë. Hierdie terrein is ideaal om piekniek te hou, te braai, vir partytjies, onthale, feeste en sommer lekker kuier.

Selfsorg

Rolstoel vriendelik

Toilet fasiliteite
Inligting – Voortrekkersaal
Kapasiteit 300 pax
Die piekniekterrein geleë in die Voortrekkermonument Natuurreservaat, bevat ‘n braai-area met ‘n groot boma. Die Voortrekkersaal (496m²), ingerig met ‘n kombuis, is gerieflik op die piekniekterrein geleë. Hierdie terrein is ideaal om piekniek te hou, te braai, vir partytjies, onthale, feeste en sommer lekker kuier.

Selfsorg

Rolstoel vriendelik

Toilet fasiliteite
Inligting – Die Uitspanplek
Kapasiteit 60 pax
Die Uitspanplek langs die Voortrekkersaal op die piekniekterrein, is geskik vir intieme geleenthede. Die area beskik oor braaigeriewe en bied ‘n pragtige uitsig oor Pretoria.

Spyseniering

Selfsorg

Rolstoel vriendelik

Toilet fasiliteite
Tariewe – Amfiteaterdak
Amfidak Publieke pakket
Pax: 400+
Verhuringskoste: R33 235.00
Breekskade-deposito: R15 000.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
- Securiteit, en
- 1 opstel- en afslaandag
Addisionele kostes:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
- Per tafel: R52.32
- Per stoel: R11.50
- JOC-vereistes: Kontak Jaco van Dyk
082 959 4444 of jaco@impi-secure.co.za - Addisionele opstel- of afslaandae
- Toegang tot die aantreklikhede op die terrein
Amfidak Privaat Goue pakket
Amfidak en grasparkering
Pax: 1-400
Verhuringskoste: R13 340.00
Breekskade-deposito: R5 500.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie en
- Securiteit*
Addisionele kostes:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
- Per tafel: R52.32
- Per stoel: R11.50
- JOC-vereistes: Kontak Jaco van Dyk
082 959 4444 of jaco@impi-secure.co.za - Addisionele opstel- of afslaandae
- Toegang tot die aantreklikhede op die terrein
Amfidak Privaat Silwer pakket
Amfidak
Pax: 1-400
Verhuringskoste: R10 005.00
Breekskade-deposito: R5 500.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie en
- Securiteit*
Addisionele kostes:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
- Per tafel: R52.32
- Per stoel: R11.50
- JOC-vereistes: Kontak Jaco van Dyk
082 959 4444 of jaco@impi-secure.co.za - Addisionele opstel- of afslaandae
- Toegang tot die aantreklikhede op die terrein
Tariewe – Galery 20.20
Konferensiepakket
Pax: 1-100
Verhuringskoste: R6 382.50
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
- Sekuriteit
- Projektor en vertoonskerm
- Blaaibord
- Stoele en tafels
- Koffie en tee
Addisionele kostes kan die volgende insluit:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
- Toegang tot die aantreklikhede op die terreine
Eie klankstelsel moet voorsien word.
Galery 20.20 vir die kunstennar
Verhuringstydperk: 1 maand
Tye van die galery: Ma-Vry 07:30 – 15:00
Verhuringskoste: R5 347.50
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
Addisionele kostes kan die volgende insluit:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
Tariewe – Die Uitspanplek
Uitspanplek Opsie 1
Uitspanplek
Pax: 1-60
Verhuringskoste: R2 415.00
Breekskade-deposito: R5 500.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
- Securiteit*
Addisionele kostes:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
- Per tafel: R52.32
- Per stoel: R11.50
- Toegang tot die aantreklikhede op die terrein
Uitspanplek Opsie 2
Uitspanplek en kombuis
Pax: 1-60
Verhuringskoste: R2 932.50
Breekskade-deposito: R5 500.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
- Securiteit*
Addisionele kostes:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
- Per tafel: R52.32
- Per stoel: R11.50
- Toegang tot die aantreklikhede op die terrein
Tariewe – Heldesaal
Die Heldesaal
Pax: 1-400
Verhuringskoste: R15 122.50
Breekskade-deposito: R5 500.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
- Sekuriteit*
- Kateder
- Tafels en stoele
Addisionele kostes kan die volgende insluit:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
Geen verhoog of koorbankies word voorsien nie.
Tariewe – Piekniekterrein
Saamtrek pakket
Publieke Geleenthede
Pax: 1-400+
Verhuringskoste:
R25 300.00 – R25 530.00
Breekskade-deposito:
R5 500.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
- Securiteit, en
- 1 opstel- en afslaandag
Addisionele kostes 1
Goue pakket
Privaat Geleenthede
Voortrekkersaal, Piekniek en Ovaal
Pax: 1-300
Verhuringskoste:
R23 230.00
Breekskade-deposito:
R5 500.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
- Securiteit, en
- 1 opstel- en afslaandag
Addisionele kostes 1
Silwer pakket
Privaat Geleenthede
Voortrekkersaal, Piekniek en Ovaal
Pax: 1-300
Verhuringskoste:
R11 500.00
Breekskade-deposito:
R5 500.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
- Securiteit*
Addisionele kostes 2
Brons pakket
Privaat Geleenthede
Voortrekkersaal
Pax: 1-300
Verhuringskoste:
R7 130.00
Breekskade-deposito:
R5 500.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
- Securiteit*
Addisionele kostes 2
Sakpas Piekniek- pakket
Privaat Geleenthede
Piekniekterrein
Pax: 1-300
Verhuringskoste:
R5 462.50
Breekskade-deposito:
R5 500.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
- Securiteit*
Addisionele kostes 2
Addisionele kostes 1:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
- Per tafel: R52.32
- Per stoel: R11.50
- JOC-vereistes: Kontak Jaco van Dyk
082 959 4444 of jaco@impi-secure.co.za - Addisionele opstel- of afslaandae
- Toegang tot die aantreklikhede op die terrein
Addisionele kostes 2:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
- Per tafel: R52.32
- Per stoel: R11.50
- Toegang tot die aantreklikhede op die terrein
Tariewe – Voortrekkersaal
Goue pakket
Privaat Geleenthede
Voortrekkersaal, Piekniek en Ovaal
Pax: 1-300
Verhuringskoste: R23 230.00
Breekskade-deposito: R5 500.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
- Securiteit, en
- 1 opstel- en afslaandag
Addisionele kostes:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
- Per tafel: R52.32
- Per stoel: R11.50
- JOC-vereistes: Kontak Jaco van Dyk
082 959 4444 of jaco@impi-secure.co.za - Addisionele opstel- of afslaandae
- Toegang tot die aantreklikhede op die terrein
Silwer pakket
Privaat Geleenthede
Voortrekkersaal, Piekniek en Ovaal
Pax: 1-300
Verhuringskoste: R11 500.00
Breekskade-deposito: R5 500.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
- Securiteit*
Addisionele kostes:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
- Per tafel: R52.32
- Per stoel: R11.50
- Toegang tot die aantreklikhede op die terrein
Brons pakket
Privaat Geleenthede
Voortrekkersaal
Pax: 1-300
Verhuringskoste: R7 130.00
Breekskade-deposito: R5 500.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
- Securiteit*
Addisionele kostes:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
- Per tafel: R52.32
- Per stoel: R11.50
- Toegang tot die aantreklikhede op die terrein
Beskikbaarheid
Voltooi vorm om fasiliteit te bespreek.
Beskikbaarheid
Voltooi vorm om fasiliteit te bespreek.
Beskikbaarheid
Voltooi vorm om fasiliteit te bespreek.
Beskikbaarheid
Voltooi vorm om fasiliteit te bespreek.
Beskikbaarheid
Voltooi vorm om fasiliteit te bespreek.
Beskikbaarheid
Voltooi vorm om fasiliteit te bespreek.