Groot Buitelug-Geleenthede
Amfiteaterdak
Fort Schanskop Amfiteater
Die Senotaafsaal
Monument Amfiteater
Sportroetes
Inligting – Amfiteaterdak
Kapasiteit 1000 pax or 177 stalletjies
Die groot Amfiteaterdak (3750m²) by die Amfiteater en Monument Restaurant is ideeal vir klein musiekopvoerings of markte. Die area kan 177 stalletjies akkommodeer en is bedek met skadunet wat 80% waterdig is. Die Amfiteater bevat ook ‘n beperkte aantal kragpunte.

Selfsorg

Rolstoel vriendelik

Toilet fasiliteite
Inligting – Fort Schanskop Amfiteater
Kapasiteit 500 sitplekke of 1500 staande
Hierdie besonderse, intieme amfiteater (288m²) is ideaal vir musiekkonserte en byeenkomste, en is ‘n pragtige buitelugarea vir onthale, jeuggroup-aktiwiteite en kerkdienste.

Selfsorg

Rolstoel vriendelik

Toilet fasiliteite
Inligting – Die Senotaafsaal
Kapasiteit 400 pax
Die Voortrekkermonument is ‘n unieke Suid-Afrikaanse erfinsskat, leen hom uitstekend tot eksklusiewe klassieke musiekuitvoerings en kooroptredes. Die akoestiek in die Heldesaal (781m²) vergelyk baie goed met die van Europese katedrale en het ‘n nagalm van 6 sekondes. Die tweede vlak van die Monument, die Senotaafsaal (1824m²), is vanweë sy geestelike sensitiwiteit veral vir stemmige aktiwiteite geskik. Vanweë die Monument se unieke argitektuur is dit ‘n uitsonderlike plek vir daardie spesiale troue!

Gratis WiFi

Rolstoel vriendelik

Toilet fasiliteite
Inligting – Monument Amfiteater
Kapasiteit 20 000 sittend of 30 000 staande
Die Amfiteater is spesiaal gebou vir die Voortrekkermonument se inwyding op 16 Desember 1949. Dit is ideaal vir groot konserte, gedenkdienste en kompetisies.
Die Amfiteater het ‘n groot verhoogspasie en is by die Monument Restaurant geleë. Die area het ook ‘n groot spasie vir gerieflike parkering.
Hierdie fasiliteit is al in die verlde deur internasionale kustenaars benut, soos Mumford & Sons.

Rolstoel vriendelik

Toilet fasiliteite
Inligting – Sportroetes
Kapasiteit 1500+ deelnemers
Die sportroetes vir stappers, hardlopers en fietsryers is in die veilige, omheinde Voortrekkermonument Natuurreservaat met ‘n wye verskeidenheid fauna en flora. Die verskillende roetes maak voorsiening vir die volle spektrum – van basiese beginners tot meer gevorderde atlete.
Tariewe – Amfiteaterdak
Amfidak Publieke pakket
Pax: 400+
Verhuringskoste: R33 235.00
Breekskade-deposito: R15 000.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
- Securiteit, en
- 1 opstel- en afslaandag
Addisionele kostes:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
- Per tafel: R52.32
- Per stoel: R11.50
- JOC-vereistes: Kontak Jaco van Dyk
082 959 4444 of jaco@impi-secure.co.za - Addisionele opstel- of afslaandae
- Toegang tot die aantreklikhede op die terrein
Amfidak Privaat Goue pakket
Amfidak en grasparkering
Pax: 1-400
Verhuringskoste: R13 340.00
Breekskade-deposito: R5 500.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie en
- Securiteit*
Addisionele kostes:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
- Per tafel: R52.32
- Per stoel: R11.50
- JOC-vereistes: Kontak Jaco van Dyk
082 959 4444 of jaco@impi-secure.co.za - Addisionele opstel- of afslaandae
- Toegang tot die aantreklikhede op die terrein
Amfidak Privaat Silwer pakket
Amfidak
Pax: 1-400
Verhuringskoste: R10 005.00
Breekskade-deposito: R5 500.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie en
- Securiteit*
Addisionele kostes:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
- Per tafel: R52.32
- Per stoel: R11.50
- JOC-vereistes: Kontak Jaco van Dyk
082 959 4444 of jaco@impi-secure.co.za - Addisionele opstel- of afslaandae
- Toegang tot die aantreklikhede op die terrein
Tariewe – Fort Schanskop Amfiteater
Die Kommandant-generaal-pakket
(Privaat Funksies)
Pax: 1-300
Verhuringskoste: R12 477.50
Breekskade-deposito: R5 500.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
- Sekuriteit*
- 1 voorbereidingsdag
Addisionele kostes kan die volgende insluit:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
- Per tafel: R52.32
- Per stoel: R11.50
- Toegang tot aantreklikhede op die terrein
Die Veldkornet-pakket
(Privaat Funksies)
Pax: 1-300
Verhuringskoste: R6 957.50
Breekskade-deposito: R5 500.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
- Sekuriteit*
Addisionele kostes kan die volgende insluit:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
- Per tafel: R52.32
- Per stoel: R11.50
- Toegang tot aantreklikhede op die terrein
Tariewe – Die Senotaafsaal
Die Senotaafsaal
Pax: 1-400
Verhuringskoste: R17 020.00
Breekskade-deposito: R5 500.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
- Sekuriteit*
- Kateder
- Tafels en stoele
Addisionele kostes kan die volgende insluit:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
Geen verhoog of koorbankies word voorsien nie. Geen eet- of drinkgoed word op hierdie vlak toegelaat nie.
Tariewe – Monument Amfiteater
Verhuring vir Pubieke Geleenthede
Pax: 400+
Verhuringskoste: R135 125.00
Breekskade-deposito: R30 000.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
- Securiteit*, en
- 1 opstel-en afslaandag
Addisionele kostes:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
- Per tafel: R52.32
- Per stoel: R11.50
- JOC-vereistes: Kontak Jaco van Dyk
082 959 4444 of jaco@impi-secure.co.za - Addisionele opstel- of afslaandae
- Toegang tot die aantreklikhede op die terrein
Tariewe – Sportroetes
Die Groot Trek-pakket
Sportroetes, Voortrekkersaal, Piekniekterrein en Ovaal
Pax: 1-400
Verhuringskoste: R27 715.00
Breekskade-deposito: R5 500.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
- Securiteit*, en
- 1 opstel- en afslaandag
Addisionele kostes:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
- Per tafel: R52.32
- Per stoel: R11.50
- JOC-vereistes: Kontak Jaco van Dyk
082 959 4444 of jaco@impi-secure.co.za - Addisionele opstel- of afslaandae
- Toegang tot die aantreklikhede op die terrein
Die Trekgeselskap-pakket
(Privaat Funksies)
Sportroetes, Voortrekkersaal, Piekniekterrein en Ovaal
Pax: 1-300
Verhuringskoste: R15 065.00
Breekskade-deposito: R5 500.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie en
- Securiteit*
Addisionele kostes:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
- Per tafel: R52.32
- Per stoel: R11.50
- JOC-vereistes: Kontak Jaco van Dyk
082 959 4444 of jaco@impi-secure.co.za - Toegang tot die aantreklikhede op die terrein
Beskikbaarheid
Voltooi vorm om fasiliteit te bespreek.
Beskikbaarheid
Voltooi vorm om fasiliteit te bespreek.
Beskikbaarheid
Voltooi vorm om fasiliteit te bespreek.
Beskikbaarheid
Voltooi vorm om fasiliteit te bespreek.
Beskikbaarheid
Voltooi vorm om fasiliteit te bespreek.