Konferensie Fasiliteite
Galery 20.20
Funda-mentele
Ontdekkingssentrum
De Raadzaal
Inligting – Galery 20.20
Kapasiteit 100 pax
Galery 20.20 is binne die hoofkantoor op die Voortrekkermonumentterrein geleë. Dit is ontwerp om wisseluitstallings te akkommodeer en is beskikbaar vir kunstenaars wat graag hulle kunswerke ten toon wil stel. Die spasie kan ook as konferensiefasiliteit benut word.

Rolstoel vriendelik

Oudiovisueelstelsel

Toilet fasiliteite
Inligting – Funda-mentele Ontdekkingssentrum
Kapasiteit 60 pax
Inligting benodig

Oudiovisueelstelsel

Rolstoel vriendelik

Toilet fasiliteite
Inligting – De Raadzaal
Kapasiteit 18 pax
De Raadzaal is ‘n goed toegeruste vertrek vir kleiner vergaderings, seminare of konferensies. Dit kan 18 persone huisves. Daar is twee skerms beskikbaar en kragpunte vir elektroniese apparaat.

Toilet fasiliteite

Oudiovisueelstelsel
Info – Amphi Restaurant
Capacity 2500 Gala Evening or 2000 Conference Style
Content required

Free WiFi

Bar

Audio Visual System

Catering

Wheel chair friendly

Toilet
Tariewe – Galery 20.20
Konferensiepakket
Pax: 1-100
Verhuringskoste: R6 382.50
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
- Sekuriteit
- Projektor en vertoonskerm
- Blaaibord
- Stoele en tafels
- Koffie en tee
Addisionele kostes kan die volgende insluit:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
- Toegang tot die aantreklikhede op die terreine
Eie klankstelsel moet voorsien word.
Galery 20.20 vir die kunstennar
Verhuringstydperk: 1 maand
Tye van die galery: Ma-Vry 07:30 – 15:00
Verhuringskoste: R5 347.50
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
Addisionele kostes kan die volgende insluit:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
Tariewe – Funda-mentele Ontdekkingssentrum
Ouditorium Goue Pakket
Ouditorium, braai-area en kombuis
Verhuringskoste: R6 727.50
Breekskade-deposito: R5 500.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
- Sekuriteit*
- Projektor en vertoonskerm
Addisionele kostes kan die volgende insluit:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
- Per tafel: R52.32
- Per stoel: R11.50
- Toegang tot die aantreklikhede op die terreine
Ouditorium Silwer Pakket
Ouditorium
Verhuringskoste: R3 047.50
Breekskade-deposito: R5 500.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
- Sekuriteit*
- Projektor en vertoonskerm
Addisionele kostes kan die volgende insluit:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
- Per tafel: R52.32
- Per stoel: R11.50
- Toegang tot die aantreklikhede op die terreine
Tariewe – De Raadzaal
Vergaderingspakket
Kapasiteit: 1-18 pax
Verhuringskoste: R2 530.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie met tafel en stoele
- Sekuriteit
- Projektor en vertoonskerm
- Blaaibord
- Koffie en tee
Addisionele kostes kan die volgende insluit:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
- Toegang tot die aantreklikhede op die terreine
Rates – Amphi Restaurant
Content required
Beskikbaarheid
Voltooi vorm om fasiliteit te bespreek.
Beskikbaarheid
Voltooi vorm om fasiliteit te bespreek.
Beskikbaarheid
Voltooi vorm om fasiliteit te bespreek.
Availability
Please complete the form below to book a venue.