Toere, Tye, Tariewe & Kaart

Toerism-Inligting

Die asemrowende Voortrekkermonument Erfenisterrein is in die noordelike deel van Suid-Afrika, in die Tshwane (Pretoria)-streek geleë. Die unieke Monument gedenk die pioniersgeskiedenis van suidelike Afrika en die geskiedenis van die Afrikaner en is in ‘n pragtige omgewing geleë.

Die personeel van die Toeriste-inligtingsentrum bied uitstekende diens en roem hulleself op hul uitgebreide kennis van:

  • Aktiwiteite en besoekersaantreklikhede
  • Suid-Afrikaanse historiese- en erfenisterreine
  • Streeksinligting
  • Toeriste-inligting
  • Raad aan buitelandse toeriste
  • Internet-fasiliteite
  • Buitelandse valuta

Laat ons u op u Afrika-vakansie-ervaring vergesel!

Vir meer inligting, kontak: +027- (0) 12-326-6770

Toegang tot
Terrein

(geldig van 1 March 2019) – Alle fasiliteite is rolstoel-vriendelik

GPS Coordinates: -25.776372, 28.175985 (Slegs korrek op Google)

  • Busse: R 100
  • Mini-busse: R60
  • Erfenisheffing: R15
  • Navorsers en biblioteek: R50 per persoon
  • Vriende van die Monument – gratis, passasiers betaal toegangsfooie

Tariewe

  • Volwassenes: R 90
  • SA Skoliere (sonder gidse): R 45
  • SA Skoliere (met gidse): R 60 (Sien Opvoedkundige dienste vir Skole en Jeugorganisasies Druk hier)
  • Gesin (ouer/s met 3 eie kinders onder 18), voertuig ingesluit: Maksimum R180
  • Gidsfooi: R400

Besoekure

(Maandag tot Sondag)

  • 1 Mei – 31 Aug: 08:00-17:00
  • 1 Sep – 30 April: 08:00-18:00
  • Die Monument sal gesluit wees op 25 Desember.

    Besprekings kan van Maandag tot Vrydag tussen 08:00 en 16:00 gemaak word.

    Bespreek asb vroegtydig vir toere oor ‘n naweek.

Kunsgalery

Ingesluit by bostaande tensy anders by hoofingang of op gebeureprogram gespesifiseer.

Ander
Aktiwiteite

Besigtigingsritte te Perd Kliek hier

Opvoedkundige toere vir skole en Jeugorganisasies
Kontak vir Daniel Mokwena vir ‘n opvoedkundige toer op 012 326 6770 of klientediens@vtm.org.za

Kontak Daniel Mokwena vir geskiedkundige, argitektoniese of kunstoere op 012 326 6770 of klientediens@vtm.org.za

Bespreek ten minste ‘n week voor die tyd.


Ad
Ad
Ad
Ad