Trou Fasiliteite
Kapel
Fort Schanskop Amfiteater
Die Voortrekkermonument
Die Heldesaal
Die Senotaafsaal
Inligting – Kapel
Kapasiteit 110 sitplekke
Die klipkapel met grasdak is teen hang van Monument geleë, en met unieke houtstoele gemeubileer. Voorts is daar ‘n “gazebo”, onder groot koeltebome in die tuin voor die Restaurant, vir meer intieme geleenthede met 50 – 110 gaste. Uitstekende agtergrond vir baie mooi foto’s.
Bruidskamer is beskikbaar.

Selfsorg

Oudiovisueelstelsel

Toilet fasiliteite
Inligting – Fort Schanskop Amfiteater
Kapasiteit 500 sitplekke of 1500 staande
Hierdie besonderse, intieme amfiteater (288m²) is ideaal vir musiekkonserte en byeenkomste, en is ‘n pragtige buitelugarea vir onthale, jeuggroup-aktiwiteite en kerkdienste.

Selfsorg

Rolstoel vriendelik

Toilet fasiliteite
Inligting – Die Voortrekkermonument
Kapasiteit 400 pax
Die Voortrekkermonument is ‘n unieke Suid-Afrikaanse erfinsskat, leen hom uitstekend tot eksklusiewe klassieke musiekuitvoerings en kooroptredes. Die akoestiek in die Heldesaal (781m²) vergelyk baie goed met die van Europese katedrale en het ‘n nagalm van 6 sekondes. Die tweede vlak van die Monument, die Senotaafsaal (1824m²), is vanweë sy geestelike sensitiwiteit veral vir stemmige aktiwiteite geskik. Vanweë die Monument se unieke argitektuur is dit ‘n uitsonderlike plek vir daardie spesiale troue!
Heldesaal

Gratis WiFi

Selfsorg

Rolstoel vriendelik

Toilet fasiliteite
Senotaafsaal

Gratis WiFi

Rolstoel vriendelik

Toilet fasiliteite
Inligting – Die Heldesaal

Inligting – Die Senotaafsaal

Tariewe – Kapel
Benodig inhoud
Tariewe – Fort Schanskop Amfiteater
Die Kommandant-generaal-pakket
(Privaat Funksies)
Pax: 1-300
Verhuringskoste: R12 477.50
Breekskade-deposito: R5 500.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
- Sekuriteit*
- 1 voorbereidingsdag
Addisionele kostes kan die volgende insluit:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
- Per tafel: R52.32
- Per stoel: R11.50
- Toegang tot aantreklikhede op die terrein
Die Veldkornet-pakket
(Privaat Funksies)
Pax: 1-300
Verhuringskoste: R6 957.50
Breekskade-deposito: R5 500.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
- Sekuriteit*
Addisionele kostes kan die volgende insluit:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
- Per tafel: R52.32
- Per stoel: R11.50
- Toegang tot aantreklikhede op die terrein
Tariewe – Die Voortrekkermonument
Die Voortrekkermonume
Helde- en Senotaafsaal
Pax: 1-400
Verhuringskoste: R29 210.00
Breekskade-deposito: R5 500.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
- Sekuriteit*
- Kateder
- Tafels en stoele
Addisionele kostes kan die volgende insluit:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
Geen verhoog of koorbankies word voorsien nie. Geen eet- of drinkgoed word in die Senotaafsaal toegelaat nie.
Tariewe – Die Heldesaal
Die Heldesaal
Pax: 1-400
Verhuringskoste: R15 122.50
Breekskade-deposito: R5 500.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
- Sekuriteit*
- Kateder
- Tafels en stoele
Addisionele kostes kan die volgende insluit:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
Geen verhoog of koorbankies word voorsien nie.
Tariewe – Die Senotaafsaal
Die Senotaafsaal
Pax: 1-400
Verhuringskoste: R17 020.00
Breekskade-deposito: R5 500.00
Hierdie pakket sluit die volgende in:
- Verhuringspasie
- Sekuriteit*
- Kateder
- Tafels en stoele
Addisionele kostes kan die volgende insluit:
- Erfenisheffing: R15 per voertuig
Geen verhoog of koorbankies word voorsien nie. Geen eet- of drinkgoed word op hierdie vlak toegelaat nie.
Tariewe – Amfi Restaurant
Inhoud benodig
Beskikbaarheid
Voltooi vorm om fasiliteit te bespreek
Beskikbaarheid
Voltooi vorm om fasiliteit te bespreek
Beskikbaarheid
Voltooi vorm om fasiliteit te bespreek.
Beskikbaarheid
Voltooi vorm om fasiliteit te bespreek.
Beskikbaarheid
Voltooi vorm om fasiliteit te bespreek.