Herbou die Monument

Ons bou weer die Monument

 

Deur ‘n steen of ander gedeelte van die Voortrekkermonument of Bloedrivier te “koop”, help die koper om die Voortrekkermonument en Bloedrivier vir die nageslag te bewaar. Daardeur word hy/sy ‘n ere “eienaar” van die Monument en word sy/haar naam in die VTM-argief aangeteken as een van dié wat die Monument tydens die Covid-19-krisis in 2020 weer virtueel “herbou” het.

Vrywaring: Persone wat aan hierdie projek deelneem word slegs in naam ere “eienaars” van die Voortrekkermonument en Bloedrivier en het geen seggenskap in die dag to dag bestuur van die terreine nie. 

Items te “Koop”: Voortrekkermonument

Marmer friespanele

Navraag

8 + 10 =

Ad
Ad
Ad
Ad