Indien jy die Voortrekkermonument gedurende die laaste twaalf maande besoek het, en jou indrukke oor die terrein wil deel, vul asb. die aanlyn vraelys in. Hierdie inligting word saamgevat as deel van ‘n Magisterstudie by die Tshwane Universiteit van Tegnologie.
Verdere inligting oor die studie:
Hugo_G_Ethical_Letter_of_Approval_to_do_Fieldwork
2020 Informed COnsent (1) (2) (4)
VTMHS PERMISSION TO UNDERTAKE FIELDWORK AT THE VOORTREKKER MONUMENT (2)