About Anneke Langner

This author has not yet filled in any details.
So far Anneke Langner has created 125 blog entries.

153-jaar oue naaimasjien vind sy weg na Voortrekkermonument

2024-05-24T13:16:32+02:00

Vandat dit in die Wheeler en Wilson fabriek (Bridgeport, Connecticut, Amerika) in 1871 vervaardig is, het dié 153-jaar oue Singer-naaldwerkmasjien sy weg na die Voortrekkermonument gevind. Alida Maria van Staden (96) en haar dogter Riëtte Rossouw het op 23 Mei 2024 dié waardevolle skenking aan die Erfenisstigting by die Voortrekkermonument ...

153-jaar oue naaimasjien vind sy weg na Voortrekkermonument2024-05-24T13:16:32+02:00

Voortrekkermonument spog met nuwe aktrise

2024-05-24T09:31:32+02:00

Sou enigiemand dink dat ons 75 jaar na die opening van die Voortrekkermonument ’n aktrise sou aanstel om die Afrikaner se verhaal te kan uitvoer? Ontmoet die veelsydige jong energieke 24-jarige Kristen Naudé. Die Voortrekkermonument het in 2023 die unieke museumteater geopen en spog met ons nuwe, talentvolle aktrise, Naudé. ...

Voortrekkermonument spog met nuwe aktrise2024-05-24T09:31:32+02:00

Duisend spekbome vir “groener” gemeenskap

2024-05-20T08:31:31+02:00

Die Voortrekkermonument is nou 1000 spekboompies ryker danksy ’n ongelooflike skenking. Chamberlains het vandeesweek ’n duisend spekboomsteggies aan die Voortrekkermonument geskenk as deel van ’n groot nasionale projek wat hulle onlangs geloods het. “Ons doelwit hierdie jaar is om 21 000 spekboomsteggies te skenk,” vertel Werner Wehrmann wat namens die ...

Duisend spekbome vir “groener” gemeenskap2024-05-20T08:31:31+02:00

Stadsjapies kan ook nou in plaasdamme swem

2024-05-23T14:56:41+02:00

Shalyn Jooste, of Shay soos mense haar ken, eienares van Plaasdam, se passie is omgewingsgebaseerde oplossings. Dit is dus nie toevallig dat haar besigheid, Plaasdam, daarop gerig is om vir mense ’n koste-effektiewe oplossing te bied om ’n plaasdam in hul erf op te rig nie. Jooste het in 2023 ...

Stadsjapies kan ook nou in plaasdamme swem2024-05-23T14:56:41+02:00

Voortrekkermonument se jaarkalender propvol geleenthede

2024-05-15T14:55:34+02:00

Die Voortrekkermonument bied van nou tot die einde van die jaar ’n rekordgetal van meer as sestig geleenthede op sy terrein aan. Hierdie sluit groot feeste, musiekfeeste, pretdae, markte en nog vele meer in. “Uit die laaste drie jaar, het ons vanjaar die  meeste feeste en geleenthede nog op die ...

Voortrekkermonument se jaarkalender propvol geleenthede2024-05-15T14:55:34+02:00

Facebook-plasing lei na ’n een van ’n soort-skenking

2024-05-14T15:55:18+02:00

36 jaar na die vervaardiging van ’n historiese kanon vind die gereedskap waarmee die kanon gemaak is ’n tuiste by die bastion van erfenisbewaring. Vir enige iemand anders was dit ’n gewone geskiedkundige Facebook-plasing oor die Ras-kanon genaamd Martienie, maar vir Christelle Smit het dit ’n ander betekenis gehad. Dit ...

Facebook-plasing lei na ’n een van ’n soort-skenking2024-05-14T15:55:18+02:00

Bykans 500 skoliere besoek VTM in een week

2024-05-13T12:40:47+02:00

“Elke skoolgroep wat hier aankom, is ’n geleentheid om ’n saadjie te plant oor ’n liefde vir geskiedenis en ’n verskil te maak in die jeug se lewens. Om soveel leerders in een week te ontvang, is ’n reusevoorreg.” Christiaan Jordaan, toerismebestuurder van die Voortrekkermonument, se glimlag is aansteeklik as ...

Bykans 500 skoliere besoek VTM in een week2024-05-13T12:40:47+02:00

Dié boek toe nie VTM-personeel geknel nie

2024-05-02T15:15:17+02:00

“Die personeel het my verwagtinge oortref. Of hulle die reeks gekyk of gelees het, was daar in elke groep ’n karakter met wie iemand kon identifiseer. Baie het van Rudolf gehou, baie het groot simpatie met Hendriena gehad en die meeste het van tannie Poppie gehou,” sê dr. Danie Langner, ...

Dié boek toe nie VTM-personeel geknel nie2024-05-02T15:15:17+02:00

Grootste Militêre Fees in drie jaar by die Voortrekkermonument gehou

2024-05-01T11:36:55+02:00

Van vroegoggend het mense na die Voortrekkermonument gestroom om die jaarlikse Militêre Fees by die Voortrekkermonument by te woon. Dit is die derde jaar wat dié fees in samewerking met die Pro Patria Museum (PPM) gereël is. Volgens Leonie Marais, direksielid en kurator van die PPM, asook erfenisspesialis van die ...

Grootste Militêre Fees in drie jaar by die Voortrekkermonument gehou2024-05-01T11:36:55+02:00

Steve Hofmeyr vier 40 jaar by die Voortrekkermonument

2024-04-29T14:23:53+02:00

In 1986 het sy eerste treffer, “Laaste lag”, die lug gesien en vandag, bykans 40 jaar later, het Steve Hofmeyr steeds gehore gaande! Die afgelope naweek (27 en 28 April) het Hofmeyr 40 jaar in die Afrikaanse musiekbedryf gevier met die tweede Steve Doen-vertoning by die Voortrekkermonument (VTM). Na die ...

Steve Hofmeyr vier 40 jaar by die Voortrekkermonument2024-04-29T14:23:53+02:00

Internasionale Beeldhoudag: Oorspronklike beeldhoukuns deel van kultuuraanbod

2024-04-26T13:18:22+02:00

Terwyl ons erfenis vernietig word, en ons beelde gevandaliseer en afgebreek word, is ons besig om nuwe oorspronklike beelde te bou, asook replikas van bestaande beelde op te rig en te bewaar in ’n veilige omgewing. Op 27 April 2024 vier die Kultuurtuiste Internasionale Beeldhoudag. “Vandag, op Internasionale Beeldhoudag, wil ...

Internasionale Beeldhoudag: Oorspronklike beeldhoukuns deel van kultuuraanbod2024-04-26T13:18:22+02:00

Afrikaner-verklaring het historiese kontinuïteit

2024-04-23T08:18:57+02:00

“As ons vandag praat oor 'n verklaring, dan sê ons vir mekaar, ons beweeg in 'n baie ou tradisie van verklarings, van manifeste, van dokumente, van traktate. Dit is hoe ons dit doen. In krisistye, in onseker tye verwoord ons waar ons staan op papier.” So sê dr. Danie Langner, ...

Afrikaner-verklaring het historiese kontinuïteit2024-04-23T08:18:57+02:00
Go to Top