About Charlotte Drotsky

This author has not yet filled in any details.
So far Charlotte Drotsky has created 7 blog entries.

Besonderse uitstalling nou te sien by VTM

Vandag nog ontlok die blote noem van die naam Ossewabrandwag (OB) uiteenlopende menings. Daar is heelwat wanpersepsies oor die beweging wat meestal uit onkunde of vooroordeel spruit. Die OB is met die Europese fascistiese bewegings van die 1930’s en 1940’s vergelyk en van Nazisme beskuldig. Dit is ook al beskryf ...

Besonderse uitstalling nou te sien by VTM2022-03-18T10:40:51+02:00

Nederlandse parlementariërs besoek die Voortrekkermonument

Parlementslede van Nederland het onlangs Suid-Afrika besoek.   Hulle is deur die Solidariteit Beweging na al die beweging se onderskeie organisasies, waaronder Solidariteit , Afriforum , Helpende Hand, Sol-Tech, Maroela Media en Akademia geneem tydens hulle besoek. Hulle het ook die Krugerwildtuin besoek.   Die Voortrekkermonument was Simone Kerseboom, Freek ...

Nederlandse parlementariërs besoek die Voortrekkermonument2022-06-15T12:29:45+02:00

Deense studente in verwondering

'n Groep van 17 studente van die Grindsted-landbouskool in Denemarke, is in Suid-Afrika vir ’n 10 dae lange toer en hulle eerste besoekpunt was die Voortrekkermonument. Van die studente het spottenderwys gesê “dit sneeu nou in Denemarke en ons sweet nou hier in Suid-Afrika”. Dit was hierdie groep se heel ...

Deense studente in verwondering2022-02-15T13:38:36+02:00

Man van Morgenzon-distrik kom besoek ossewa wat hy aan Voortrekkermonument skenk

Hy is net bly dat hy op sy oudag só iets kan doen. Só sê Jan Adriaan Oosthuizen (88), ’n boer van die Morgenzon-distrik naby Ermelo in Mpumalanga, oor die vervoerwa wat hy verlede jaar aan die Voortrekkermonument geskenk het. Oosthuizen het Donderdag, 10 Februarie 2022, saam met sy dogter, ...

Man van Morgenzon-distrik kom besoek ossewa wat hy aan Voortrekkermonument skenk2022-02-11T13:18:08+02:00

Die Klipspringer pronk by die VTM

Die bekende beeldhouer Hennie Potgieter se Klipspringer-beeld staan nou breëbors voor die Voortrekkermonument op sy klip. Die monument en die Erfenisstigting is nou die trotse bewaarders van beeldhouwerk van een van die mees bekende beeldhouers in Suid-Afrika. Agt beelde van Hennie Potgieter, wat van brons en gips gemaak is, is ...

Die Klipspringer pronk by die VTM2022-02-04T14:16:31+02:00

Toergidse geniet die Historiese trekroetetuin

“Dit het my asem weggeslaan. Ek kan nie glo die roetes is hier en dit is so oulik gedoen nie.” Dit was die reaksie van Roe-Hetta Ras, ’n toergids verbonde aan die Instituut vir Professionele Toergidse van Suider-Afrika, toe sy en ander toergidse Dinsdag (25 Januarie 2022) vir die eerste ...

Toergidse geniet die Historiese trekroetetuin2022-01-26T10:17:04+02:00

VTM-ossewa herstel

VTM-ossewa herstel Binne drie maande het man en vrou sy aan sy ’n ossewa by die Voortrekkermonument in Pretoria na sy vorige glorie herstel.   Jaco en Endriëtta van Rensburg, wat sedert verlede jaar die Lewende Laer by dié monument bedryf, het maande lank bly skaaf ...

VTM-ossewa herstel2022-01-24T09:58:40+02:00
Go to Top