Die Pioniersentrum maak toekomsplanne saam met Suid-Afrikaanse skole
chrisna2023-05-24T13:18:28+02:00“Ons almal het ’n geleentheid om ’n impak te maak in ons gemeenskappe én op die opvoeding van ons kinders.” Só het Peregrine Joynt, skoolhoof van die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria, op 23 Mei vertel, tydens ’n opvoedkundige gesprek by die Voortrekkermonument (VTM). Die Pioniersentrum (PS) by die Voortrekkermonument ...