Kroonstad Konsentrasiekamp Begraafplaas

Pretoria, 26 Februarie 2020. Die Erfenisstigting in Pretoria is bewus van die kommer aangaande die Kroonstad Konsentrasiekampbegraafplaas, in besonder die waarskynlike oorstroming van die area, wat die Stigting tans ondersoek. The begraafplaas is geleë tussen...

Oom Paul se Deli Oop

‘OOM PAUL SE DELI’ OPEN BY VOORTREKKERMONUMENT Pretoria, 14 Februarie 2020. Op 15 Februarie open die deure van ‘n splinternuwe wegneem-ete fasiliteit met die naam van ’Oom Paul se Deli’ by die Voortrekkermonument. Gerieflik geleë aan die regterkant van die trappe...

Waterdigtingprojek Begin

Pretoria, 29 Januarie 2020. Die 81-jaar oue Voortrekkermonument in Tshwane is ‘n Verklaarde Graad I Nasionale Erfenisterrein ooreenkomstig die Nasionale Erfeniswet, Wet 25 van 1999. Moontlike oorspronklike ontwerpsfoute en konstruksiemateriale wat verweer het...

Nuwe boek bekendgestel 16 Des

Pretoria, 4 Desember 2019. Die Voortrekkermonument se jaarlikse Geloftediens vind in die Monument plaas. Hierdie jaar is daar ook na die diens ‘n opwindende boekbekendstelling na die diens in die kunsgalery. Proff. Elizabeth Rankin (Nieu-Seeland) en Rolf Schneider...

Rooftog by Monument

Pretoria, 8 Oktober 2019. Na ‘n mislukte motorkaping by Fonteinedal, het drie rowers, waarvan twee gewapen was, die wag op diens by die voorhek van die Voortrekkermonument vanoggend net na een aangeval en beroof. Tydens die aanval het hulle die venster van die...
Ad
Ad
Ad
Ad