Mark op Menseregte dag

Pretoria, 12 Maart 2019. Die Voortrekkermonument se eerste antiek- en versamelaarsmark in 2019 vind plaas op Donderdag, 21 Maart van 09:00 tot 15:00 op die dak van die groot amfiteater. Toegang tot die mark is R30 per motor, en geen besoekers word voor 07:00 op die...

VTM-80 Geloftedag

Pretoria, 3 Desember 2018. Hierdie jaar vier die Monument op 16 Desember die tagtigste herdenking van die hoeksteenlegging, en die noordelike amfi-hek in Jan Smutslaan sal oop wees om toegang tot die terrein te vergemaklik. Die diens sal direk d.m.v ‘n lewende...

Erfenisdag propvol Aktiwiteite

Pretoria, 10 September 2018. Erfenisdag, 24 September, word hierdie jaar by die Voortrekkermonument gevier met ‘n Erfenisfees, die 80-jarige bestaan van die Voortrekkermonument en die laaste Antiek- en Versamelaarsmark vir 2018. Die Antiekmark sal oudergewoonte op die...

Vrouedag Antiekmark onder Nuwe Dak

Pretoria, 2 Augustus 2018. Die antiek- en versamelaarsmark wat op Vrouedag by die Voortrekkermonument plaasvind, vind onder ‘n splinternuwe dak plaas. Na jare se gesukkel met die ou dak wat nie die Gautengse storms kon weerstaan nie, is daar nou ‘n dak oor dié...

Erfenisfeeste

Pretoria, 11 Julie 2018. September is erfenismaand. Met die gevolg, dat daar nie minder as twee verskillende erfenisfeeste by die Voortrekkermonument Erfenisterrein sal plaasvind. Die Monument se eie Erfenisfees vind plaas op 24 September op die piekniekterrein. Dit...
Ad
Ad
Ad
Ad