VOORTREKKERMONUMENT KRY 4-STER GRADERING

VOORTREKKERMONUMENT KRY 4-STER GRADERING

16 April 2020, Pretoria. Die Voortrekkermonument is pas deur die Toerisme Graderingsraad van Suid-Afrika (TGCSA) in kennis gestel dat nie minder nie as drie entiteite op die terrein as historiese funksiefasiliteite gegradeer is.    Die Monument, wat in 2011...

Kroonstad Konsentrasiekamp Begraafplaas

Pretoria, 26 Februarie 2020. Die Erfenisstigting in Pretoria is bewus van die kommer aangaande die Kroonstad Konsentrasiekampbegraafplaas, in besonder die waarskynlike oorstroming van die area, wat die Stigting tans ondersoek. The begraafplaas is geleë tussen...

Oom Paul se Deli Oop

‘OOM PAUL SE DELI’ OPEN BY VOORTREKKERMONUMENT Pretoria, 14 Februarie 2020. Op 15 Februarie open die deure van ‘n splinternuwe wegneem-ete fasiliteit met die naam van ’Oom Paul se Deli’ by die Voortrekkermonument. Gerieflik geleë aan die regterkant van die trappe...
Ad
Ad
Ad
Ad