Nuwe boek bekendgestel 16 Des

Pretoria, 4 Desember 2019. Die Voortrekkermonument se jaarlikse Geloftediens vind in die Monument plaas. Hierdie jaar is daar ook na die diens ‘n opwindende boekbekendstelling na die diens in die kunsgalery. Proff. Elizabeth Rankin (Nieu-Seeland) en Rolf Schneider...

Rooftog by Monument

Pretoria, 8 Oktober 2019. Na ‘n mislukte motorkaping by Fonteinedal, het drie rowers, waarvan twee gewapen was, die wag op diens by die voorhek van die Voortrekkermonument vanoggend net na een aangeval en beroof. Tydens die aanval het hulle die venster van die...

Pierneef Uitstalling

Pretoria, 2 September 2019. Die Voortrekkermonument en die Stad Tshwane bied met trots ‘n uitstalling van die werke van JH Pierneef aan vanaf Vrydag, 6 September tot 8 Oktober 2019. Die uitstalling bestaan uit uitgesoekte werke van die versameling van die Pretoria...

Jeugdag Antiekmark

Pretoria, 4 Junie 2019. Aangesien Jeugdag hierdie jaar op ‘n Sondag val, sal die Voortrekkermonument se Antiek- & Versamelaarsmark op Maandag, 17 Junie plaasvind. Die mark is van 09:00 tot 15:00 op die dak van die groot amfiteater. Toegang tot die mark is R30 per...

Staking by VTM

PROTESAKSIE BY VOORTREKKERMONUMENT Pretoria, 2 Mei 2019. Die VTM-Projekte Maatskappy het vanoggend met protesaksie buite die hoofingang van die Monument in Eeufeesweg begin. Hierdie maatskapy lewer skoonmaak-, tuin- en sekuriteitsdienste aan die Voortrekkermonument en...

Funda Ontdekkingsentrum Oop

Pretoria, 26 April 2019. Die Voortrekkermonument in Pretoria open op Donderdag 25 April 2019 die nuwe Funda Ontdekkingsentrum wat hoofsaaklik met fondse van die Nasionale Loterye Kommissie en die Trust vir Afrikaanse Onderwys opgerig is. Die woord ‘funda’ kom van die...
Ad
Ad
Ad
Ad