Laai Gebeuree

All Gebeure

Kom vier jou erfenis saam met ons by die Erfenis- en familie fees op Dinsdag 24 September 2024.

  • R30 per volwassene en R15 per kind of pensionaris. Alle kinders wat met Voortrekker & Helpende kleredrag opdaag kry gratis ingang
  • Die Pioniersentrum bied Perdry, Boeresport, Klei-os en Kettieskiet aan teen R100 per kind vir die pakket.
  • Die Dameskring bied in die Liedjietuin n Tee-tuin aan.
  • Solidariteit Helpende Hand se verjaardag van Ons Winkels en 200-300 motorfietsryers, asook n gaskunstenaar.
  • Die Voortrekkers bied n opedag aan by die Transvaal Museum

KOOP JOU KAARTJIES HIER!

 

Vermaak

Stefan Jansen – Seremoniemeester vanaf 08h00 tot 16h00

Boere-orkes

Pretoria-motors

Mini’s

Boeredans en Volkspele

Boeremusiek – Lyndansers

Kosstalletjies.

Antiekmarkstalletjies – Nuwe parkeerterrein

Kindervermaak by die Pionierssentrum

Afrikaner produkte stalletjie

Helpende Hand Motorfietse & Gaskunstenaar

Dameskring Teetuin by FAK Liedjietuin

Opkomende kunstenaars

Kanon battery

Go to Top