Laai Gebeuree

All Gebeure

Vakansiepret by die Voortrekkermonument!

09:00 – 10:00 Skattejag

10:00 – 12:00 Perde-interaksie (ponierit, perde versorging en verf ‘n perd)

12:00 – 13:00 Middagete (boereworsrol en sap)

13:00 – 14:00 Kreatiewe vingers (kuns aktiwiteit)

14:00 – 15:00 Boeresport

 

Wat om saam te bring?

  • Sonskerm
  • Hoed
  • Baie water
  • Eetgoedjies vir deur die dag

 

Ouderdomsgroep 5 – 13

Voorafbespreekings is Noodsaaklik (klik hier)

Maksimum besprekings per dag: 20

Go to Top