
Aandtoer
Beleef die Voortrekkermonument in die aand! Dit bied ook pragtige foto-geleenthede.
Slegs 35 persone per toer – nie minder as 15 nie.
R200 per persoon, sluit verversings in.
Geen kinders onder 12 nie asb.
Bespreek by thea@vtm.org.za om teleurstelling te voorkom.