Date

Mar 21 2020
Expired!

Time

9:00 am - 3:00 pm

Cost

R30.00

Antiek- & Versamelaarsmark

Toegang is R30 per voertuig. Hou die bedrag asb gereed.
Daar is 173 stalletjies wat ‘n wye verskeidenheid goedere verkoop soos meubels, lampe, porselein poppe en juwele.
Daar is deli-kosse, kosstalletjies & koek.
Daar is parkering vir gestremdes in rolstoele.
Besoekers word nie voor 07:00 op die terrein toegelaat nie.
ASB moet nie u troeteldiere saambring nie aangesien ons in ‘n natuurreservaat geleë is.

Submit a Comment

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Ad
Ad
Ad
Ad