Date

Sep 24 2020
Expired!

Time

5:00 pm - 7:00 pm

Cost

R120.00

Monumentaal – die konsert (virtueel)

Kom vier trots jou erfenis op 24 September, saam met van jou gunsteling kunstenaars, met Monumentaal – die konsert.
Steek jou vuur by die huis aan en sing uit volle bors saam met bekende liedjies van Steve Hofmeyr, Ricus Nel, Ruhan du Toit, Jay du Plessis en vele meer.
Hierdie gaan ‘n monumentale aanlyn konsert wees, wat Afrikaanse-mense se erfenis behoorlik gaan laat seëvier! Want, ons is Monumentaal! Jy wil dit nie misloop nie.

Koop kaartjies by Computicket: https://tickets.computicket.com/event/inbly_konsert_monumentaal/7149465/7149469/112813

Submit a Comment

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Ad
Ad
Ad
Ad