Deel jou storie/feit/staaltjie oor die Voortrekkermonument en staan 'n kans om 5 kaartjies te wen vir 'n besoek aan die Voortrekkermonument en die Toekomsbou Museumteater op die 18de Mei 2024.