Dankie vir jou belangstelling in die Voortrekkermonument Pensioenaris Uitstappies! Hier bied ons ‘n spesiale ervaring vir senior groepe, insluitend speletjies, storievertelling en ‘n heerlike ete.

Vul asseblief jou besonderhede in sodat ons jou kan kontak met beskikbare datums en pakkette. Hierdie is net ‘n belangstellingsvorm – jy is nie verplig om te bespreek nie.