
Beste Medialid
Jy word hartlik uitgenooi na die Voortrekkermonument, FAK en Erfenisstigting se Direksieberaad op 6 tot 8 Maart 2025 by die Voortrekkermonument.
Hier gaan jy die geleentheid kry om op hoogte te kom van die jongste opwindende kulturele ontwikkelinge onder Afrikaners.
Registreer nou jou bywoning:
RSVP voor of op 4 Maart 2025 om 16:00.