32 Bataljon gee stomp by Voortrekkermonument nuwe lewe
Charlotte2024-03-15T14:37:11+02:00Op 3 Februarie 2024 het oudlede van die 32 Bataljon weer die Suid-Afrikaanse Weermag Muur van Herinnering by die Voortrekkermonument besoek om die naamplaatjies van 142 van hul makkers wat in die Grensoorlog gesneuwel het, skoon te maak. Dié bekende erestomp kan by die Weermag Muur van Herinnering, wat 20 ...