Bybelskenking by Bloedrivier

2022-09-20T16:50:41+02:00

Die Bloedrivier-erfenisterrein se personeel het meer as 80 Kinderbybels aan ’n skool in KwaZulu-Natal oorhandig. Die Bybels, wat in Zoeloe geskryf is, is aan leerlinge van die Vegkop Laerskool, by die erfenisterrein, geskenk. Die Bybelgenootskap het die Bybels geskryf, ontwerp en gedruk vir projekte soos dié. Vegkop se skoolhoof, ...