’n Afrikanergenerasie geanker in God: ’n Voortrekkerherinnering, deur Pieter-Ben Roos.
FC Pelser2024-12-04T12:54:35+02:00Afrikaners is as kultuurgroep, deur die loop van ons geskiedenis, in essensie nog altyd afhanklik van die Liewe Vader. Dit is juis hierdie bevestiging van afhanklikheid wat ons as kultuur deur uiterse swaar tye verenig. Min het hierdie waarheid beter uitgeleef as die Voortrekkers op Bloedrivier ... Om afhanklikheid van ...