Die Dorslandtrekkers word 150 jaar later steeds onthou
Chrisna Nel2024-07-19T12:52:01+02:00’n Eeu en ’n half nadat ongeveer 700 Afrikaners, in 1874, besluit het om die Republiek van Transvaal te verlaat, word hulle spore deur Afrika by die Voortrekkermonument (VTM) herdenk. Die trekkers het kort ná mekaar besluit om die republiek te verlaat en ’n beter toekoms elders te gaan soek. ...