Akademia-jaar begin met knal by Kultuurtuiste

2025-02-13T09:40:48+02:00

Akademia het op 3 Februarie die amptelike opening van haar akademiese jaar met ’n dag vol opwinding, kameraadskap en akademiese uitnemendheid by die Voortrekkermonument gevier. Hierdie geleentheid lui die vyftiende jaar van groei, ontdekking en ’n onwrikbare verbintenis tot gehalte by dié privaat Afrikaanse hoëronderwysinstelling in. Die geleentheid is deur ...