Duisend spekbome vir “groener” gemeenskap

2024-05-20T08:31:31+02:00

Die Voortrekkermonument is nou 1000 spekboompies ryker danksy ’n ongelooflike skenking. Chamberlains het vandeesweek ’n duisend spekboomsteggies aan die Voortrekkermonument geskenk as deel van ’n groot nasionale projek wat hulle onlangs geloods het. “Ons doelwit hierdie jaar is om 21 000 spekboomsteggies te skenk,” vertel Werner Wehrmann wat namens die ...