Amerikaners reis duisende kilometer vir geloof

2024-03-19T16:24:33+02:00

105 studente reis 13 088 kilometer oor die oseaan om oor Suid-Afrikaanse kultuur en geloof te leer. Oor die loop van ’n maand het drie groepe Amerikaanse studente van ongeveer 35 studente per groep, van Pennsilvanië in Amerika na Suid-Afrika gereis om meer te leer oor Suid-Afrikaners se geloof en kultuur. ...