Voortrekkermonument spog met elf fasiliteite
Anneke Langner2024-03-19T17:33:07+02:00Die pragtige Voortrekkermonumentterrein is die ideale plek vir ’n ikoniese funksie of afsluiting. Op Vrydag 15 Maart 2024 het die Voortrekkermonument ’n fasiliteite-opedag gehou en tientalle mense het die geleentheid bygewoon. Elke saal en fasiliteit is tot sy volle potensiaal opgemaak en die gaste het die geleentheid gekry om “aan ...