Voortrekkermonument vier suksesse van afgelope drie jaar
Charlotte2024-04-18T13:22:07+02:00Drie jaar na die nuwe bestuur van die Voortrekkermonument ingetree het, het die fokus geskuif van besoek ’n museum na beleef jou erfenis met 38 groot projekte wat op die historiese terrein aangepak is in die kort tydperk. Hierdie besonderse sukses kan ons nou 75 jaar na die inwyding van ...