Springbok Vasbyt is ’n ode aan ’n Lugmagheld
Chrisna Nel2024-07-22T08:48:56+02:00Die Voortrekkermonument (VTM) het die afgelope naweek (13 Julie 2024) weer gasheer gespeel vir die Leon Bezuidenhout Springbok Vasbyt-wedloop. Joep Joubert, voorsitter van die VTM-draf en stapklub, sê die wedloop is ’n besonderse inspirerende byeenkoms omdat die organiseerders elke jaar hulde bring aan ’n Suid-Afrikaanse held, hetsy dit op sportvlak ...