TROOSTUIN
TROOSTUIN
PAKKETTE
Pakket 1: R12 000
Ingesluit by hierdie pakket:
- Asplasing (plek vir twee kissies)
- Granietbord asook die gravering daarvan
- Blompotjie

Pakket 2: R13 500
Ingesluit by hierdie pakket:
- Asplasing (plek vir twee kissies)
- Granietbord asook die gravering daarvan
- Blompotjie
- Gebruik van die Klipkapel vir die roudiens

Vir enige navrae, kontak gerus vir Roelien Fourie by 067 940 0971 of stuur ‘n e-pos aan [email protected]