Van kanonskote tot Afrikaanse treffers: Toeka tot Toekoms vier erfenis
Charlotte2026-09-30T11:06:51+02:00Die Toeka tot Toekoms Erfenisdagfees het vandag die Voortrekkermonument omskep in ’n bruisende viering van Afrikaanse kultuur, geskiedenis, musiek en gemeenskap toe meer as 3 000 mense saamgetrek het om Erfenisdag te vier. Met ’n vol program van vroegoggend tot laatmiddag het gesinne en feesgangers die geleentheid gehad om ...