Waarom ons konsentrasiekampe onthou
Charlotte2026-06-23T16:29:47+02:00Deur Charles Rademeyer In Junie dink baie Afrikaners onwillekeurig terug aan een van die donkerste hoofstukke in ons geskiedenis. Die konsentrasiekampe van die Anglo-Boereoorlog (1899–1902) leef voort in geslagte se geheue – nie bloot as simbole van lyding nie, maar as plekke waar geloof en volharding in die ...