165 Name, een belofte: Koevoet hou jaarlikse huldeblyk
Charlotte2026-04-17T12:32:59+02:00Die Nasionale Koevoet Veterane Bond (KVB) het op Saterdag 11 April 2026 sy jaarlikse herdenkingsdag by die Koevoet Muur van Herinnering in die militêre tuin van die Voortrekkermonument aangebied. Ongeveer 550 mense van reg oor Suid-Afrika en Namibië het die plegtige en statige geleentheid bygewoon. Hierdie herdenkingsdag, wat jaarliks ...