Gelofte geanker in geloof
Charlotte2025-12-10T13:22:49+02:00Deur Etienne Hansen Toe die eerste ligstrale deur die misbanke op 16 Desember 1838 gebreek het, het 464 Voortrekkermans voor die volle mag van die gevreesde Zoeloeleër te staan gekom. Duisende Zoeloekrygers het gereed gemaak om die laertjie van 64 waens uit te wis. Daar is geen duidelikheid ...