Presidensiële Proklamasie
Charlotte2025-08-29T08:04:30+02:00Aan alle burgers van Transvaal en omliggende gebiedeMet groot vreugde en in die gees van gemeenskap nooi ek, pres. Paul Kruger, u amptelik uit om die 200ste herdenking van my geboortedag te vier, ’n grootse gebeurtenis wat slegs een keer in ’n leeftyd plaasvind. U teenwoordigheid by dié feestelike, gedenkwaardige ...