NUUS
NUUS
Die Toeka tot Toekoms Erfenisdagfees het vandag die Voortrekkermonument omskep in ’n bruisende viering van Afrikaanse kultuur, geskiedenis, musiek en gemeenskap toe meer as 3 000 mense saamgetrek het ...
Die Kultuurtuiste het as deel van Erfenismaand drie besonderse bome op die Voortrekkermonument-terrein geplant. Twee van die bome vervang historiese bome binne die bekende vyfhoekige klipmuur op die terrein, ...
In ’n besonder betekenisvolle gebaar van gemeenskapsbetrokkenheid en omgee vir Suid-Afrika se kultuurerfenis en dierewelsyn, het Winterstorm Kuilvoer, ’n leier in die voerbedryf, vandag die Kultuurtuiste besoek en aangekondig ...
Die Kultuurtuiste maak gereed vir een van sy grootste Erfenisdagvierings nóg wanneer die Toeka tot Toekoms Erfenisdagfees op Donderdag 24 September by die Voortrekkermonument plaasvind. Met musiek, geskiedenis, kultuur, ...
Op Erfenisdag, 24 September 2026, gaan die klank van kanonne reg oor Suid-Afrika weerklink wanneer die Suid-Afrikaanse Kanonniersvereniging (CAOSA) ’n historiese landwye kanonkettingskoot doen ter viering van die beroemde ...
’n Ongewone en diep betekenisvolle kunsuitstalling waarin dierebene as medium gebruik word om temas van verlies, oorlog, kulturele erfenis, herstel en hoop te verken, word van 19 tot 25 ...