NUUS
NUUS
Op Saterdag 8 Junie 2024 het die Voortrekkermonument (VTM) hul Algemene Jaarvergadering gehou saam met die monumentdireksie en ander belanghebbendes en teruggekyk op ְ’n suksesvolle jaar op die terrein. In ...
Op 1 Junie het duisende musiekliefhebbers na die Voortrekkermonument (VTM) gestroom vir die Glimlagfees. Die Glimlagfees het reeds in 2023 gesorg vir groot pret met van die land se gewildste ...
Vyf ou ossewaens in konvooi op die N1 op trek na Pretoria: Dít is nie iets wat jy elke dag sal sien nie, maar dit is wat mense gister (6 ...
’n Eeu en ’n half nadat ongeveer 700 Afrikaners, in 1874, besluit het om die Republiek van Transvaal te verlaat, word hulle spore deur Afrika by die Voortrekkermonument (VTM) herdenk. ...
Vandag (8 Junie) het die Voortrekkermonument ’n opwindende nuwe hoofstuk afgeskop met die amptelike opening van die nuwe Uitspan Deli. Die monument het 2024 op ’n hoë noot ingelei met ...
Honderde weermagveterane en hul families, jonk en oud, het vandag (Sondag 26 Mei) by die SA Weermagmuur van Herinnering by die Voortrekkermonument (VTM) bymekaargekom om hulde te bring aan Suid-Afrika ...