NUUS
NUUS
Deur Charles Rademeyer In Junie dink baie Afrikaners onwillekeurig terug aan een van die donkerste hoofstukke in ons geskiedenis. Die konsentrasiekampe van die Anglo-Boereoorlog (1899–1902) leef voort in ...
Deur Du Preez de Villiers “Die hel stink,” sê Gertruida van Wyk in PG du Plessis se meesterwerk Fees van die ongenooides. ’n Driewoordsin oor die haglike omstandighede ...
Kinders, ouers, oupas en oumas het op 16 Junie by die Voortrekkermonument-terrein byeengekom vir die jaarlikse Konsentrasiekampherdenkingsdag. Die dag het nie net die kollig op die geskiedenis van die ...
Die jaarlikse Mampoerfees by die Voortrekkermonument het Saterdag 6 Junie alle verwagtings oortref toe meer as 2 000 besoekers ’n dag vol tradisie, musiek, familiepret en die beste tuisgestookte ...
Die jaarlikse herdenkingsdiens van die Raad vir Militêre Veterane-organisasies van Suid-Afrika (RMVO) is op Sondag 31 Mei met ’n plegtige seremonie en diep respek by die Suid-Afrikaanse Weermag Muur ...
Die tweede Voortrekkermonument-Boeremark, wat op Saterdag 30 Mei in samewerking met Saai aangebied is, was ’n reuse-sukses en het duisende besoekers gelok wat plaaslike boere, sekondêre verwerkers en entrepreneurs ...