NUUS
NUUS
Die koperketels borrel en die gees van kuier, kultuur en tradisie hang swaar in die lug – die jaarlikse Mampoerfees by die Voortrekkermonument is om die draai. Hierdie gewilde ...
Suid-Afrikaanse boere verkeer toenemend onder druk weens stygende brandstofpryse en hoë insetkoste, terwyl veesiektes sekerheid in die landbousektor ernstig bedreig. Teen hierdie agtergrond bied die Voortrekkermonument en Saai op ...
Kameraadskap, herinnering en trots het die koel weer verdryf toe duisende besoekers die Pro Patria Museum (PPM) se jaarlikse Militêre Fees by die Voortrekkermonument bygewoon het. Die geleentheid is ...
Die heel eerste boeremark wat op Saterdag 25 April by die Voortrekkermonument in samewerking met die Suider-Afrikaanse Landbouinisiatief (Saai) aangebied is, sal as ’n besonderse mylpaal in die geskiedenis ...
’n Splinternuwe hoofstuk word Saterdag 25 April by die Voortrekkermonument ingelui met die Kultuurtuiste en Saai se heel eerste Boeremark op hierdie ikoniese erfenisterrein. Dié gebeurtenis gaan nie net ...
’n Nuwe geslag ambagstudente is hierdie week amptelik in die geledere van Sol-Tech verwelkom tydens ’n bekendstellingsgeleentheid by die Voortrekkermonument. Hierdie ikoniese terrein, lank reeds ’n baken van geskiedenis ...