NUUS
NUUS
Die Nasionale Koevoet Veterane Bond (KVB) het op Saterdag 11 April 2026 sy jaarlikse herdenkingsdag by die Koevoet Muur van Herinnering in die militêre tuin van die Voortrekkermonument aangebied. ...
Die Afrikaanse Volksang- en Volkspele Beweging (AVVB) het Saterdag sy Nasionale Volkspelesaamtrek in die Voortrekkersaal by die ikoniese Voortrekkermonument aangebied en deelnemers van reg oor die land – selfs ...
‘n Aangrypende toneel het homself op Sondagoggend 29 Maart by die Voortrekkermonument afgespeel tydens die jaarlikse Diere in Krygsdiens-gedenkdiens en kransleggingseremonie. Ongeveer 200 mense, ‘n perd, twee honde en ...
Deur Danie Langner Daar is kantelpuntdae in die geskiedenis wat se verreikende trefkrag ’n mens eers later besef. Donderdag 18 Maart 2021 was só ’n dag vir die ...
Op 21 Maart – ’n datum wat wêreldwyd gekies is om die unieke samestelling van drie chromosome 21 te simboliseer – word Wêrelddownsindroomdag gevier. Dit is ’n dag wat ...
Dr. Danie Langner, besturende direkteur van die Kultuurtuiste – wat die FAK, Voortrekkermonument en die Erfenisstigting insluit – is Donderdagaand op ’n glansgeleentheid by Foxwood House in Johannesburg deur ...