NUUS
NUUS
Die Mampoerkultuurstokersgilde van Suid-Afrika, die enigste geakkrediteerde mampoergilde in die land, se ketels gorrel en gons, want die jaarlikse Mampoerfees is om die draai. Dié gewilde fees by die ...
Die nag van 16-17 Februarie 1838 was een van die langste en mees tragiese nagte in die geskiedenis van ons land. Stel jou voor dat jou eggenoot saam met ...
Meer as 100 skoolhoofde, klusterleiers en lede van die uitvoerende bestuur van die departement van onderwys se Tshwane-Suid-distrik het onlangs by die Voortrekkermonument byeengekom om nie net strategies oor ...
Op Dinsdag, 16 Desember het nagenoeg 40 000 mense Geloftedag by die Voortrekkermonument in Pretoria herdenk. Dit was ongetwyfeld een van die mees betekenisvolle en omvangryke herdenkings in etlike ...
Deur Maryna Eksteen Dit is middel Desember. Die reuk van braaivleis en somer hang in die lug. Die vakansiegees is tasbaar. Hierdie week is vir my, as ma van ...
Die Voortrekkermonument is gereed om duisende besoekers te verwelkom vir die jaarlikse Gelofteweekvieringe wat op 9 Desember amptelik afskop. Die Gelofte, wat aanvanklik tussen 9 en 15 Desember 1838 deur ...