Nuus2024-02-07T17:58:24+02:00

NUUS

NUUS

Gelofte geanker in geloof

Deur Etienne Hansen   Toe die eerste ligstrale deur die misbanke op 16 Desember 1838 gebreek het, het 464 Voortrekkermans voor die volle mag van die gevreesde Zoeloeleër te staan ...

Geloftedag: Waar geskiedenis en geloof vervleg

Op 16 Desember gaan die hartklop en magtige dreuning van die Afrikanergemeenskap oudergewoonte teen die hange van Monumentkoppie in Pretoria weerklink. By die Voortrekkermonument, ’n simbool van geloof, volharding, vryheid ...

Mylpaaljaar motiveer draers van môre

Die jaar 2025, ʼn jaar van mylpale – die 50ste bestaansjaar van die Taalmonument, ʼn eeufees van Afrikaans as amptelike taal, 150 jaar sedert die stigting van die Genootskap ...

Go to Top