Nuus2024-02-07T17:58:24+02:00

NUUS

NUUS

Kruger se erfenis deur kinderoë

Toe Paul Kruger in 1836 as elfjarige saam met sy familie en ander Voortrekkers die binneland ingetrek het, het niemand verwag dat dié jong seun eendag president van die ...

Kruger 200-makietie: Van koek tot kanonknal

Deur: Marianne Visser Erfenisdag, wat jaarliks met feestelike boeremusiek en Volkspele by die Voortrekkermonument gevier word en duisende besoekers lok, gaan vanjaar vir seker ’n dag vir die geskiedenisboeke wees. ...

Vyf dekades van bosoorlogonthou

Dit was ’n oggend vol emosie, herinneringe en waardigheid toe die Bond van Savannah-veterane op Sondag 7 September by die Suid-Afrikaanse Weermag se Muur van Herinnering by die Voortrekkermonument ontbind ...

Ervaringsleer vir álmal by Pioniersentrum

Of jy nou ’n kleuter, laerskoolkind, ’n kind of volwassene met addisionele behoeftes, of ’n pensioenaris is, by die Voortrekkermonument se Pioniersentrum is leer deur ontdekking ’n sensoriese belewenis van ...

Go to Top